—————
—————
Date | 04/11/2013 |
By | Andrea |
Subject | All |
WOW!!! Is al wat ek kan se. Dis vreeslik kreatief en pragtig!
—————
Date | 28/09/2013 |
By | Pinka |
Subject | Talentvol |
Middag Tante.
Pragtig, inspererend, pragtig...wat meer kan ek sê?
Ai, as ek ook maar so mooi kon skilder! (Kan nie eers teken nie, tensy dit 'afgetrace' is)
En dan al die ander goed!
Alle eer aan ons Vader
XxX
—————
Date | 30/09/2013 |
By | Pinka |
Subject | Re: Talentvol |
Baie dankie Pinka ...... hey ek kon glad nie skilder nie, nog nooit 'n skilder kwas in my lewe vasgehou nie!! Soek iemand wat jou klasse kan gee, dan kyk jy wat jy kan bereik! Ja en alle eer aan ons Vader vir seker!! Die Woord belowe ons dat ons tot alles in staat is deur Hom wat ons die krag gee!
—————
Date | 30/07/2013 |
By | Sylvia Bush |
Subject | All |
Sjoe wee dis amazing wat jy doen !!!!! My mond het letterlik oopgehang jy is talentvol. Baie ,baie mooi het jy dalk 'n winkel waar jy jou goedjies verkoop?
—————
Date | 30/07/2013 |
By | Sylvia Bush |
Subject | Re: All |
Nee jong Sylvia, ek is soos jy, doen alles van die huis af. Ek doen dit maar vir my plesier ..... Verkoop wel, maar ek wil nie gedruk word nie. Ek pas my ouers op so ek moet altyd op die plaas wees, en so ja ..... hou my besig met sulke dinge :-)
—————
Date | 16/07/2013 |
By | Maryke Kruger |
Subject | jou blad |
Hallo, Lydia, ek is regtig baie beindruk met jou blad en wat jy alles doen! Dit lyk so mooi. Ek sal gereeld inloer vir idees, wil ook allerhande dinge doen. Ek was so net oor die 3 jaar huisvrou, maar het nou 'n halfdagwerk gekry - kan jy dit glo! Ek werk in 'n gesondheidswinkel in Centurion. Dankie dat jy jou talent met ander mense deel!
—————
Date | 16/07/2013 |
By | Maryke Kruger |
Subject | Re: jou blad |
Dankie Maryke vir jou mooi woorde! Enige tyd is jy welkom om te kom kyk. Ek wens net ek het meer tyd gehad om te doen wat ek graag wil ... maar die lewe het sy verpligtinge en soms hou dit my baie besig! Ek is darem nou al 3 jaar afgetree en geniet dit vreeslik! Mooi bly :-)
—————
Date | 16/05/2013 |
By | Sonica |
Subject | Regtig inspirerend |
Ek kry soveel inspirasie om net hier te kyk. Soms as al my lus weg is, kom loer ek in en kan weer vir dae craft! Alle eer aan onse Vader. Luv u!